P.H. Nortje oor die Baviaanskloof - Die Wildedruif Val

Go Back

Monday, 3rd August 2020

Die gewilde boek deur P.H. Nortje oor die Baviaanskloof en veral die vloed op 5 Mei 1916 - Die Wildedruif Val is nou weer beskikbaar - Ook in Engels.

Navrae kan telefonies of per epos aan Jana Meyer gerig word.

Epos : janamey1994@gmail.com

Tel : 087 700 3551

(Aniema: Tel : 072 227 6338)

In die boek skryf Nortjé oor hoe die Campbell-gesin en Hans Terblanche, ’n loseerder, hul laaste toevlug geneem het tot ’n wildedruifboom om aan die siedende water massa te probeer ontsnap.

Dit plaas die leser in die traumatiese gebeure, veral toe ook dié boom later onder die waterkrag meegegee het. Sewe mense, onder wie vier van die Campbell-gesin, het verdrink.

’n Monument ter herinnering aan die Baviaanskloof-vloed van 5 Mei 1916 is later opgerig. Sien https://www.baviaansklooftourism.co.za/listing/campbell-monument_18_2017

‘Die Wildedruif Val’ op RSG
Maandae tot Vrydae 14:45

© Baviaanskloof Tourism - 2024 | Links | List / Manage Your Business | P.H. Nortje oor die Baviaanskloof - Die Wildedruif Val

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting